GROND tot MOND LENTE UITGAWE 2019 | Page 59

Van filters tot tenks: ’n JoJo oplossing vir almal. ONS STEL BEKEND JOJO SE SPLINTERNUWE WATER FILTRASIE REEKS Meeste water filters tree bloot as ’n tipe sif op. Hul verwyder dalk die hoeveelheid sediment en chloor om jou water skoner te laat lyk en beter te laat proe, maar laat steeds mikroskopiese stowwe soos soos bakterieë, virusse, parasiete and farmaseutiese middels agter – om slegs ’n paar te noem. Deur middel van Disruptor™ 5293 PAC-S tegnologie, verwyder JoJo water filters meer kontaminante as enige ander filter op die mark, sodat jou huishouding deurgaans skoon, vars en heerlike water kan geniet. Hierdie baanbreker tegnologie gebruik ’n tegniek genaamd elektro-adsorpsie. Dít skep ’n elektriese veld wat deur water geaktiveer word om selfs die heel kleinste kontaminante aan te trek en te verwyder. VERWYDER bakterieë VERWYDER parasiete VERWYDER sediment VERWYDER medikasie VERWYDER chloor MAKLIKE installasie HERWINBARE komponente FILTER BOTTEL FILTER BEKER INLYN FILTER TOONBANK FILTER ONDER-WASBAK FILTER ’n Ligte-gewig filter bottel wat water filter soos jy dit drink. Ideaal vir die gim, kar, kantoor of klaskamer. ’n Beker wat water filter terwyl dit gevul word. Spesifiek ontwerp om netjies in jou yskasdeur te pas. ’n Inlyn filter wat aan jou waterslang geheg kan word vir skoon water wanneer jy kamp, of onder omstandighede waar toegang tot skoon water beperk is. ’n Toonbank filter met ’n simplistiese, moderne ontwerp wat enige kombuis sal pas. ’n Onder-wasbak filter met ’n simplistiese, moderne ontwerp wat maklik is om te installeer en ’n versteekte, kompakte oplossing bied. Het ek ’n water filter nodig? 1.Is my water troebel? 4. Het ek wit aanpaksels in my pype, ketel of stort? 2. Ruik my water na vrot eiers? 5. Is ek bekommerd dat my water besmet mag wees? 3. Ruik of proe my water na chloor? As jou antwoord ja op enige van hierdie vrae is, stel ons voor dat jy jou water laat toets en dit oorweeg om in ’n water filtrasie produk te belê.