GROND tot MOND LENTE UITGAWE 2019 | Page 5

Rovatti-trekkerpompe is welbekend en word al meer as 50 jaar deur Suid-Afrikaanse boere waardeer. Danksy ongeëwenaarde prestasie, stewige konstruksie en verskeie toepassings op ‘n moderne plaas, is die reeks baie gewild. Die wye reeks, een van die omvattendste ter wêreld, is onlangs verryk met nuwe modelle wat nou in Suid-Afrika beskikbaar is. Vra net, Rovatti sal ‘n oplossing hê! Rovatti Pompe word versprei deur B E S K I K B A A R B Y T O O N A A N G E W E N D E L A N D B O U H A N D E L A A R S E N G E S P E S I A L I S E E R D E V O O R S I E N E R S VA N B E S P R O E I I N G L A N D W Y D