GROND tot MOND LENTE UITGAWE 2019 | Page 41

Dié Vredendalse produsent dra ’n groen baadjie. ʼn Boerdery op Vredendal se soeke na nuwe geleenthede en wye belangstellingsveld het gelei tot die begin van ‘n stokery wat met sonkrag bedryf word en die aanplanting van ‘n bamboesproefboord.