GROND tot MOND LENTE UITGAWE 2019 | Page 39

As die leier in korttermynversekering vir oor 100 jaar verstaan Santam die boerderybedryf. Daarom verseker ons alles van jou vee en oeste tot jou persoonlike en boerderybates onder een sambreel. Santam. Regte, egte versekering. Vir meer inligting, bel jou makelaar of besoek www.santam.co.za/products/agriculture. Santam is ’n gemagtigde finansiële-diensverskaffer (lisensienommer 3416). Versekering wat koning kraai op die plaaswerf.