GROND tot MOND LENTE UITGAWE 2019 | Page 107

GELEENTHEDE IN LANDBOU KONFERENSIE 2019 INNOVERENDE OPLOSSINGS OM VOORUITGANG IN LANDBOU TE BEVORDER - ‘n Vertoonvenster van suksesvolle vennootskapsprojekte in Suid-Afrika 5 NOVEMBER 2019 Mentorskraal, Jeffreysbaai  6 NOVEMBER 2019 Internasionale Konferensiesentrum, Oos-Londen  Suksesvolle landbou-vennootskappe is die sleutel tot inklusiewe en volhoubare ekonomiese groei. Kom sien hoe landbouprojekte ‘n verskil in die lewens van duisende mense maak en hoe jy kan deel word van die oplossing. Sprekers sluit in: Boere, Grondwetkenners, Politici, Georganiseerde Landbou, Beleggers, Vooruitdenkers, Tradisionele Leiers en Besigheidsvennote Trotse Mediavennoot BESPREEK GRATIS SITPLEKKE NOU www.humkoop.co.za Navrae: [email protected]