GROND tot MOND LENTE 2020 | Page 16

EIENAARS : Koos Bekker & Karen Roos NAAM : Babylonstoren AREA : Franschhoek , Wes-Kaap PRODUK : ‘ n Wyn- en gasteplaas , met ‘ n spa en restaurante , waar olywe , vrugte , kruie en groente gekweek word . OPSOMMING : Hierdie eeue oue landgoed is steeds ‘ n plek waar besoekers vanoor die hele wêreld hul sinne bevredig . KONTAK : www . babylonstoren . com