Grond tot Mond Junie 2026 - Uitgawe 36 | Page 4

INHOUDSOPGAWE

18

KORTLIKS:

18 Richard en Anton mik na nasionale jongboertitel Richard Hutton-Squire van Grabouw en Anton Pelser van Hendrina sal later vanjaar hul provinsies in die nasionale Jongboer van die Jaar-kompetisie verteenwoordig. Albei wys hoe jong boere met visie, goeie bestuur en moderne denke aan landbou se toekoms bou.

24 Rekordoes vir mielies en sojabone verwag Suid-Afrika se somergewasvooruitsigte wys op’ n sterk seisoen, met rekordmielie- en sojaboonoeste wat verwag word. Hoewel sonneblomproduksie sterk herstel, bly geelmielies, grondbone en droëbone belangrike aandagspunte vir die mark.

HANDIG EN NUTTIG:

28 Boonste rakke Produkte wat ons oog gevang het: prakties, slim en gemaak vir die plaaslewe.

4 GROND TOT MOND JUN 2026