Grond tot Mond Junie 2026 - Uitgawe 36 | Page 116

Vra jou versekeringsmakelaar of vind ons aanlyn: agriseker. co. za

ONS IS WAAR JY IS

Tussen huis en land, gesin en oes, is daar altyd beweging. AgriSeker verstaan die ritme van die plaaslewe en bly naby – soos jou sleutels by die deur, altyd reg wanneer jy moet ry, reageer en voortgaan. Of jy nou tussen verpligtinge, landerye of mense beweeg, ons is binne jou bereik. Met betroubare oesversekering, is ons daar om ondersteuning te bied – presies wanneer jy ons nodig kry.
Vra jou versekeringsmakelaar of vind ons aanlyn: agriseker. co. za
AgriSeker Onderskrywingsbestuurder( Edms.) Bpk. Reg no. 2014 / 235270 / 07 is’ n Gemagtigde Finansiële Dienste Verskaffer: FSP no. 45767. Onderskryf deur Land Bank Insurance( SOC) Ltd. Reg no. 2012 / 115426 / 30.