HANDIG & NUTTIG
Stihl ASA 20
Maak snoeiwerk makliker met die STIHL ASA 20 –’ n kragtige battery-aangedrewe snoeiskêr met slim tegnologie. Dit sny takke tot 25 mm met gemak, en die OLED-skerm wys jou snitstatistieke en batteryvlak. Die verstelbare lemopening, sagte greep en ligte ontwerp verseker akkuraatheid en gerief, of jy nou in’ n tuin, boord of wingerd werk. Met min onderhoud en presiese resultate help dit jou plante gesond groei.
Prys op aanvraag – lumber-lawn. com
JUN | JUL 2025 GROND TOT MOND 17