Grond tot Mond Jun/Jul 2025 Uitgawe 28 | Page 31

HANDIG & NUTTIG

Eco Dam Plaasdamme

Gee jou plaasdam’ n tweede lewe met’ n robuuste Eco Dam-voering. Hierdie duursame voerings is lig, UV-bestand en maklik om te installeer – perfek vir nuwe of bestaande damme. Dit word op maat gemaak volgens jou dam se afmetings, wat verseker dat elke hoek en rand perfek pas. Dis die ideale oplossing teen lekkasies, selfs as beeste die wande stamp.’ n Slim belegging wat water bespaar en jou dam weer vol lewe maak.

Prys op aanvraag – ecodam. co. za

16 GROND TOT MOND JUN | JUL 2025