Grond tot Mond Jun/Jul 2025 Uitgawe 28 | Page 148

MEGABOER | VANZYLSRUS

“ Jy kan outomatiseer soveel as wat jy wil, maar as jy nie in jou aartappelland kom nie, boer jy nie meer suksesvol nie.”

Op Vanzylsrus word aartappels in die pakhuis gewas om aan kettingwinkels se streng standaarde en verbruikers se verwagtinge te voldoen.

JUN | JUL 2025 GROND TOT MOND 75