Grond tot Mond Jun/Jul 2025 Uitgawe 28 | Page 138

VANZYLSRUS | MEGABOER

AREA: Graafwater, Wes-Kaap. OPSOMMING: Op Vanzylsrus word hoofsaaklik aartappels verbou, met’ n aanvullende veekomponent van skape en Nguni-beeste.

Onder die Freshmark-handelsmerk word’ n verskeidenheid aartappels bemark.

70 GROND TOT MOND JUN | JUL 2025