Grond tot Mond Jun/Jul 2025 Uitgawe 28 | Page 106

WOODLANDS DAIRY | VOLHOUBAARHEID

By Woodlands Dairy dien dennehout-chips as volhoubare brandstof vir die stoomketel – die oorblywende as word as grondverbeterder hergebruik.

“ Hulle is gewoontediere, dus hou ons dit konsekwent, dieselfde tyd elke dag. Hulle kom na die hek en wag om gemelk te word. My personeel is opgelei om sag met hulle te wees. Elke koei het‘ n unieke ID-merker, en met daardie tegnologie kan ons op die rekenaar sien watter tyd sy gemelk is, hoeveel liter sy gegee het, hoeveel kos sy toegedeel is en hoeveel sy geëet het. Oor‘ n week wissel die melktyd met net twee of drie minute. Jy sal ook sien hoe koeie in dieselfde groepe van vier of vyf beweeg- maats wat saam grootgeword het, bly naby mekaar, wag selfs vir mekaar as iemand agterbly.”

Koeie is klaarblyklik hoogs sosiale diere wat floreer met respek en sorg. Wanneer hulle goed behandel word, lewer hulle beter melkopbrengste,‘ n beginsel wat Woodlands Dairy in Humansdorp, Oos-Kaap, oor 30 jaar geslyp

54 GROND TOT MOND JUN | JUL 2025