Grond tot Mond Jun/Jul 2025 Uitgawe 28 | Page 100

Woorde: Griet du Plessis
VOLHOUBAARHEID | WOODLANDS DAIRY
Woorde: Griet du Plessis

Vroegoggend arriveer’ n groep joernaliste op die weivelde buite Humansdorp, op dieselfde plaas waar Woodlands Dairy dertig jaar gelede sy ontstaan gehad het, om die maatskappy se volhoubare landboupraktyke eerstehands te beleef. Die koeie sien die mense, en die hele trop stap rustig na die heining om die besoekers te aanskou.

Bo: Op Woodlands se melkplaas buite Humansdorp stap Jerseykoeie, reeds vir die dag gemelk, rustig en nuuskierig na die heining om die besoekers te aanskou.

JUN | JUL 2025 GROND TOT MOND 51