Grond tot Mond Jun/Jul 2025 Uitgawe 28 | Page 26

DEUR DIE LENS

Mark, sy vrou Janelle en hul seun Jonathan bestuur die plaas saam met sowat 400 mense. Jonathan bring moderne boerdery-tegnieke in wat hy oorsee geleer het. Van handbestuifde kiwibome tot eie sapverwerking en uitvoer, word elke aspek met sorg en oortuiging hanteer.

Wat begin het as’ n gebed vir rigting, het’ n onderneming geword wat nie net vrugte kweek nie, maar ook hoop, geloof en volharding laat groei – wortel en tak.

14 GROND TOT MOND JUN | JUL 2025