DEUR DIE LENS
Redberry Farm het sedertdien gegroei tot’ n simbool van geloof, visie en harde werk. Die plaas spog met duisende aarbei-plante, kiwivrugte en kiwibessies, asook toerisme-aantreklikhede soos die grootste geboude aarbei en’ n reuse-doolhof in die vorm van dié geliefde vrug.
JUN | JUL 2025 GROND TOT MOND 13