INHOUDSOPGAWE
88
88 Een vrou, baie bessies Bianca Swart bou skuldvrye bloubessieboerdery op Oakberry Hill. Met presisie-besproeiing en nette teel sy Sky Blue en Legacy op 39 ha, met vasberadenheid en glimlag.
100 Twee wenners, stories van groei Hendy-Hein Mathews en Francois Rossouw, bekroon as Jongboere van 2025, skitter. Hendy bestuur volhoubaar op Janvos-landgoed, passievol oor vee. Francois dryf presisieboerdery op Mooigezicht Estates, meester in tafeldruiwe. Hul toewyding en innovasie inspireer Suid- Afrikaanse landbou.
8 GROND TOT MOND JUN | JUL 2025