INHOUDSOPGAWE
50 IN DIEPTE:
50’ n Dag saam met die koeie by Woodlands Dairy Welstand van diere, herwinde water, biomassa-energie en herwinbare karton hou hierdie suiwelvervaardiger al 30 jaar lank aan die voorpunt van volhoubare boerdery.
68 Tegnologie en bemarking op Vanzylsrus SW van Zyl dryf Sandveld Aartappels se groei met selfoongestuurde spilpunte, drone-data en’ n passie vir markte. Op Vanzylsrus verpak hy jaarliks duisende tonne vir SA se grootste kettingwinkels – met presisie, prag en’ n goeie porsie genade.
JUN | JUL 2025 GROND TOT MOND 7