INHOUDSOPGAWE
41
41 Charisma-olyfolie van Calitzdorp wen Ouma Se Huis in Calitzdorp vier hul plek onder die Absa Top 10 vir hul Charisma 2 Delicate-olyfolie –’ n ware Karoosukses-verhaal van familie, gehalte en genade.
43 Uit liefde vir troeteldiere Montego het van’ n kansvatprojek tot Afrika se grootste troeteldierkosvervaardiger gegroei – gedryf deur familie, deursettingsvermoë en’ n liefde vir honde.
46 Reus van die lande ry Soetlaagte binne Op Soetlaagte buite Bothaville wys Senwes en John Deere hoe tegnologie en brute krag saamkom toe die grootste trekker op die kontinent, die 9RX830, in aksie gewys is.
6 GROND TOT MOND JUN | JUL 2025