Grond tot Mond Julie 2026 - Uitgawe 37 | Page 22

HANDIG & NUTTIG

M & M Fabrications 2 500 l-watersleepwa

M & M Fabrications vervaardig robuuste watersleepwaens vir plase, munisipaliteite, kontrakteurs en industriƫle terreine reg oor Suid-Afrika. Hierdie eenhede word in Meyerton volgens SABS-spesifikasies en die vereistes van die Nasionale Padverkeerswet vervaardig en is gebou vir duursaamheid, stabiliteit en harde daaglikse gebruik, met pasmaakopsies volgens elke kliƫnt se behoeftes.

Prys op aanvraag- mmfab. co. za

22 GROND TOT MOND JUL 2026