Grond tot Mond Julie 2026 - Uitgawe 37 | Page 108

Pieter en Marietjie se wêreld van bokke en blomme Woorde: Danie Keet. Fotografie: Mia Truter
VOLHARD | DIVERSIFIKASIE

Pieter en Marietjie se wêreld van bokke en blomme Woorde: Danie Keet. Fotografie: Mia Truter

Volhard. Maar ook vol harte. Meelewing. Durf. Veelsydigheid. Deursettingsvermoë. Innovasie. Dit klink na baie verskillende dinge. En dit is. Net soos al die boerderyvertakkings wat hier op Pieter en Marietjie van der Westhuizen se plaas, Volhard, buite Vredendal aangepak en mettertyd tot volwaardige landbouinkomstestrome uitgebou word.

Bo: Pieter en Marietjie van der Westhuizen boer letterlik sy aan sy op hul plaas Volhard.

108 GROND TOT MOND JUL 2026