EIENAAR: Von Arnim Familie
NAAM: Haute Cabrière
AREA: Franschhoek, Wes-Kaap
PRODUK: Wingerd, proelokaal, restau-
rant
OPSOMMING: Achim von Arnim koop sy
eerste grondstuk in die Franschhoek-vallei
in die vroeë tagtigs met die doel om wyn
in die Franse Champagne-styl te maak.
Etlike dekades vol innovasie later, produ-
seer Haute Cabrière unieke wyne wat hul
passie vir die mooi van die lewe oordra.
KONTAK: +27 (0)21 876 8500
[email protected]
www.hautecabriere.co.za