GROND tot MOND HERFS UITGAWE 2020 | Page 67

EIENAAR: Izak Smit NAAM: Sorgvliet PRODUK: Dohne-Merino’s, rooibos, koring, kanola en lupiene. OPSOMMING: Izak Smit bedryf ‘n gemengde boer- dery aan die voet van die Piekenierskloofpas, waar hy minimum bewerking op sy saailande toepas. Hy is veral versot op sy nonnetjies-uile wat die muisbevolking in toom hou. KONTAK: +27 22 942 1762 | [email protected]