Cape Town, South Africa • June 17 – 19, 2020
'n Unieke geleentheid vir groei,
vennootskap en kennisdeling in
landbou
www.agritech-africa.com
]ub|;1_=ub1-ƑƏƑƏbvļmbm|;um-vbom-Ѵ;rѴ-oulbm
teenstelling met enige ander konferensie en uitstalling wat
-Ѵbm=ubh-rѴ--v];bm7_;|ĸļmѴ-oul-|mb;m;|0;v|--m
uit ‘n uitstalling met die nuutste tegnologie in landbou nie,
maar ook ‘n toegewyde gebied binne die uitstalling vir
Start-Ups: Sowel as ‘n uitgebreide program met belangrike
toesprake, paneel besprekings en werkswinkels – al die
belangrike onderwerpe in Afrika-landbou vandag.
Agritech Africa 2020 is die ideale plek vir Agritech
maatskappye wat graag wil kommunikeer en verbindings
opbou met:
•
•
•
•
•
Boere uit Afrika, Midde-Ooste, Indië, ens
Landbou Besighede
R & D Maatskappye met oplossings vir die res van die mark
Start-ups wat Beleggers & Medewerkers poog
Regering Organisasies
Kontak ons vir meer besonderhede:
;-bvѴ;uŠh;m;vŊ;_b0bঞomvĺ1ol