GROND tot MOND Herfs 2022 Uitgawe 12 | Página 74

NAAM : Graham Beck AREA : Robertson PRODUK : Cap Classique-wyn OPSOMMING : Al oes hulle die druiwekorrels vir hul welbekende en geliefde vonkelwyn in die nag , is hulle donkerwerk glad nie konkelwerk nie . Ons vind by die span uit hoe hulle steeds sukses behaal , al swoeg hulle terwyl die res van ons slaap . KONTAK : market @ grahambeck . com | www . grahambeck . com