GROND tot MOND Herfs 2022 Uitgawe 12 | Page 29

DIE VERSKIL TUSSEN ’ N SAMPIOEN EN ’ N TRUFFEL
Sampioene kan bogronds groei , terwyl truffels altyd ondergronds groei en gewoonlik aan boomwortels geheg is . Jy sal jou gemiddelde sampioen regdeur die jaar in enige seisoen kry , terwyl truffels baie kort seisoene het en baie moeilik is om op plase te verbou .