EIENAAR : Andries Slinger NAAM : De Lille AREA : Clanwilliam , Wes-Kaap PRODUK : Rooibostee , Dorper-skape en volstruise OPSOMMING : Op De Lille het ‘ n jong boer by sy pa , wat deur die Universiteit van die Lewe geskool is , geleer hoe om met rooibostee en skaap te boer . KONTAK : + 27 82 322 4324