EIENAAR : Piet Smit NAAM : Doornrivierplaas AREA : Roete 62 , Barrydale PRODUK : Pere , pruime en akkommodasie OPSOMMING : Dis amper ʼn eeu gelede wat die Smit ( h ) s op Barrydale begin boer het . Vandag produseer hulle pere , perskes , pruime , appelkose , nektariens en ander sitrus . KONTAK : doornrivier @ barvallei . co . za | plaaswegbreek . com
HERFS 2021 GROND TOT MOND 87