Top kwaliteit bloubessies , nou op eie bodem !
Vir die afgelope vier dekades lewer Fall Creek die hoogste gehalte bloubessie-variëteite en diens aan produsente regoor die wêreld .
Ons is trots om nou ook in Suid-Afrika ons eie Fall Creek-kwekery en professionele span in die hart van die Boland gevestig te hê .
Met 43 jaar se geskiedenis , en ondervinding in meer as 10 lande , is Fall Creek perfek geposisioneer om te verseker dat produsente gesonde plante kweek , met die hulp van die nuutste innovasie en tegnologie .
Ons sien uit om jou te verwelkom by die Fall Creek familie !
SUID-AFRIKA
+ 2721 276 3777 southafrica @ fallcreeknursery . com
Wian Mouton , Suid-Afrika se Kommersiële-bestuurder .
Suid-Afrika se ervare Verkope- en Ondersteuningspan , Dane Castle en Elsa Muller .
Kyk na ’ n video oor Fall Creek se variëteite .