Grond tot Mond Febraurie 2026 - Uitgawe 32 | Seite 72

Deur Danie Keet | Fotografie: Mia Truter, SAPPA, Gerrie van Wyk en Michel Dei-Cont
PEKANNEUTE

Pekanneute vra geduld en kapitaal maar bied sterk inkomste-potensiaal vir produsente wat slim bestuur.

Deur Danie Keet | Fotografie: Mia Truter, SAPPA, Gerrie van Wyk en Michel Dei-Cont

Pekanneutbome kan tot meer as 200 jaar oud raak – hierdie een waarby Hardus du Toit, tegniese bestuurder van SAPPA, staan, is ongeveer 60 jaar oud.

72 GROND TOT MOND FEB 2026