DIE BOEKEBLAD
SEKELMAAN JACO WOLMARANS Uitgewer: Tafelberg
’ n Spannende en aksiegedrewe verhaal wat die leser van Suid-Afrika na die Midde-Ooste neem. Ruby Heyns se verdwyning en Reuben Kruger se tegniese soektog hou die spanning hoog. Wolmarans se verhaal kombineer politiek, internasionale konflik en intrige in’ n meesterlike avontuur.
112 GROND TOT MOND FEB 2026