Grond tot Mond Febraurie 2026 - Uitgawe 32 | Page 110

DIE BOEKEBLAD

VOLMAAN IN BAVIAANSKLOOF JEANETTE STALS Uitgewer: Human & Rousseau

’ n Hartroerende verhaal van verlies en genesing. Fransien Theron se pyn en eensaamheid vind onverwags’ n konneksie in die ruwe skoonheid van Baviaanskloof. Die skrywer kombineer natuur en emosie meesterlik, en die leser word meegevoer in’ n reis van menslike veerkragtigheid en die moontlikheid van nuwe begin.

110 GROND TOT MOND FEB 2026