INHOUDSOPGAWE
28
28 Agri SA reageer op minimumloonverhoging Agri SA neem kennis van die 4,4 % verhoging in die nasionale minimumloon vir plaaswerkers en beklemtoon die noodsaak van ‘ n balans tussen billike vergoeding en
volhoubare landbou .
30 Agri-expo soek jong suiwelbedryfgrensverskuiwer Agri-Expo en Hollard soek jong grensverskuiwers in die suiwelbedryf vir die 2025 Hollard Game Changertoekenning , wat toewyding en innovasie beloon .
33 Rooivleis-naspeurstelsel versterk voedselveiligheid en uitvoere Die eerste fase van Suid-Afrika se rooivleisnaspeurstelsel is bekendgestel om uitvoere te beskerm , voedselveiligheid te verbeter en siektebeheer te versterk .
FEB | MRT 2025 GROND TOT MOND 5