CGA SE NUWE HUB | DR BOITDHOKO NTSHABELE
Dr Boitshoko Ntshabele is vanaf 1 Februarie 2025 as die nuwe Hoof Uitvoerende Beampte van die Citrus Growers ’ Association aangestel . Grond tot Mond wil hom graag aan die lesers bekendstel en ’ n paar belangrike sake binne die sitrusbedryf bespreek .
Deur Clivé Burger
42 GROND TOT MOND FEB | MRT 2025
Links : Justin Chadwick en Dr Boitshoko Ntshabele . Regs : Dr Boitshoko Ntshabele .