INHOUDSOPGAWE
KORTLIKS
22
22 ’ n Slim boerderystrategie vir gesonder grond Biodiversiteit is nie net ‘ n modewoord nie – dit kan jou plaas se gesondheid verbeter , koste bespaar en jou boerdery meer veerkragtig maak teen peste en droogtes .
24 Wys ons jou boerpampoen ( geregte )! Die Goliat van Gat Pampoenfees vier reusepampoene en kreatiewe pampoengeregte – met kompetisies vir boere , kokke en kosliefhebbers van alle ouderdomme .
25 AfriForum en Saai bevorder selfstandige
boerdery AfriForum en Saai werk saam met tradisionele leiers en gemeenskappe om selfstandige kleinskaalse boerdery te bevorder en ekonomiese groei in landelike gebiede te ondersteun .
4 GROND TOT MOND FEB | MRT 2025