NUUS | BROKKIES
HUB van Tal-Tec , Greg Talbot .
China ‘ n verbod op die invoer van Suid-Afrikaanse gesplete-hoefdiere en eiers , insluitend wol , ingestel .
Die Red Meat Industry Services ( RMIS ) skat dat die rooivleisbedryf met 20 % kan groei en jaarliks R12 miljard tot die land se landbou-BBP kan bydra teen 2030 . Dit sal egter slegs moontlik wees indien beide die kommersiële en informele landbousektor uitdagings soos spondariese siekte-uitbrekings , gebrekkige entstofontwikkeling en kwynende regeringsdienste oorkom .
Die regering het beperkte fondse en kapasiteit en sal met die privaatsektor moet saamwerk om ‘ n naspeur-
34 GROND TOT MOND FEB | MRT 2025