NUUS | BROKKIES
 Foto : Marijke Honig / WWF
 Biodiversiteit : Modewoord of jou plaas se geheime wapen ?
 Het jy al gewonder of biodiversiteit regtig ’ n verskil op jou plaas kan maak , of is dit net nog ’ n “ fancy ” idee ? ’ n Onlangse verslag deur WWF Suid-Afrika wys dat dit nie net vir die omgewing belangrik is nie , maar ook vir jou sak – en jou grond se gesondheid !
 22 GROND TOT MOND FEB | MRT 2025