Grond tot Mond Feb-Mrt 2025 - Uitgawe 26 | Page 37

KOEITJIES & KALFIES

Tilapia bied ‘ n natuurlike oplossing vir skoon damme Optimum Fisheries & Research help jou om jou damme skoon en gesond te hou – geen alge , geen muskiete , net pragtige voëls en ‘ n lewendige ekosisteem . Hulle bied doeltreffende oplossings vir damkonstruksie , filtrasiesisteme en visboerdery , sodat jou water helder bly en die natuur floreer . Met hul kundige raad en kwaliteit produkte kan jy jou dam optimaal benut , sonder die probleme van ongewenste alge en insekte . Kontak Casper Kruger : 083 315 8707

( - Facebook )

Hierdie jong tilapia is ’ n bewys van ’ n gesonde , skoon dam ! Hierdie visse help boere om hul damme vry van alge en muskiete te hou .

FEB | MRT 2025 GROND TOT MOND 19