INHOUDSOPGAWE
74
74 ANGUS , WAGYU EN DORMER : VOLHOUBARE VLEIS MET ’ N DOEL
By Wildevarkensvlei word ’ n fyn balans gehandhaaf tussen natuur en volhoubare boerdery . JN Loubser en Rocco Smidt bestuur die uitdagings van waterverbruik , natuurlike vleisproduksie en markvereistes om Angusbeeste , Wagyu en Dormer-lammers van topgehalte te lewer .
88 GENERASIES SE PASSIE VIR SITRUS
In die hart van die Sondagsriviervallei bou Hennie Ehlers en 2Rivers Citrus aan ‘ n sitrusdroom wat generasies oorbrug . Met toewyding , slim waterbestuur en ‘ n visie vir internasionale groei , trotseer hulle uitdagings .
FEB | MRT 2025 GROND TOT MOND 9