INHOUDSOPGAWE
42 11 VRAE VIR DIE CGA SE NUWE HUB
42
Dr . Boitshoko Ntshabele , die nuwe HUB van die CGA , deel sy visie vir die toekoms van Suid-Afrika se sitrusbedryf . Van markuitbreiding en beter logistiek tot die beskerming van uitvoere te midde van regulatoriese uitdagings en klimaatsverandering .
FEB | MRT 2025 GROND TOT MOND 7