PLUIMVEE | HANU EN MARISCA WILSENACH
Hanu verkoop gedroogde swart soldaatvlieg-larwes , ’ n hoë-proteïen aanvulling waaroor tarentale mal is .
BROEI VAN TARENTALE : ‘ N UNIEKE UITDAGING
In die natuur is tarentale nie goeie ouers nie . Hulle lê eiers in groot neste , maar sit dikwels net op die helfte van die eiers , terwyl die ander nie uitbroei nie . Daarom is kommersiële uitbroei met broeikaste die beste metode .
“ Ons kan ‘ n uitbroeipersentasie van tot 80 % met broeikaste kry ,” sê Hanu .
Die bepaling van geslag by tarentale is uitdagend omdat hulle nie maklik visueel onderskei kan word nie . Op ongeveer ses maande kan hulle begin teel en is dit
FEB | MRT 2025 GROND TOT MOND 55