HANU EN MARISCA WILSENACH | PLUIMVEE
vatbaar vir siektes en benodig hulle geen inentings nie . Hulle vereis wel ‘ n hoër proteïendieet as gewone hoenders , en biobeheer is belangrik om siektes te voorkom . Hul omgewing moet gereeld skoongemaak word , en hulle benodig genoeg skuiling en nie te veel hitte nie .
Een van die groot voordele van tarentale is hul natuurlike alarmstelsel . “ Hulle maak ‘ n groot geraas as hulle iets verdag sien , en mense koop hulle spesifiek vir hierdie eienskap ,” verduidelik Hanu .
Hy het ook ‘ n groot groep wit tarentale , wat besonder gewild is . “ Daar is baie ander telers in ons area , en ons leer by mekaar en onderhandel gereeld met mekaar oor aankope .”
Broeibokse vir kuikens bied ’ n veilige omgewing vir hul eerste lewensweke .
54 GROND TOT MOND FEB | MRT 2025