Grond tot Mond Feb | Mrt 2024 Uitgawe 20 | Page 34
“ Wyne wat ons vir toplandgoedere , soos Nederburg , Beyerskloof en Die Bergkelder gemaak het , het die kollig met hul pryse gesteel en ons het besef dat ons dieselfde vir onsself sal kan doen as ons die regte druiwe het .”