Grond tot Mond Feb | Mrt 2024 Uitgawe 20 | Page 13

Omvattende

Landboukundige en Kundigheid

Kynoch bied ’ n eenstopoplossing vir al jou landboubehoeftes . Ons omvattende reeks kunsmisstowwe , spesiale kunsmismengsels en pasgemaakte programme is ontwerp om jou gewasse voortdurend te voed vir optimale groei en opbrengsproduksie wat uiteindelik die volle potensiaal van jou gewasse ontsluit .

Oplossings

MIKROVOEDINGSTOWWE
ORGANIESE OPLOSSINGS
<< Verbeterde doeltreffendheid deur innovasie >>
Ontsluit die volle potensiaal van jou gewasse
Met 17 noodsaaklike elemente , insluitend 8 lewensbelangrike mikrovoedingstowwe soos boor , koper , yster , mangaan , molibdeen , nikkel en sink , kan ons kunsmis en grondwysigings tekorte regstel en uiteindelik die volle potensiaal van jou gewasse ontsluit .
Kynoch Fertilizers verstaan die belangrikheid van ' n goeie gebalanseerde voedingsprogram en kan alles van basiese oplossings tot pasgemaakte mengsels en mikrovoedingstowwe verskaf . Moenie mikrovoedingstoftekorte waag nie , aangesien dit aansienlike probleme met plantgroei en -produksie kan veroorsaak .
Skakel vandag nog jou naaste Kynoch-landboukundige of -verteenwoordiger oor jou spesifieke behoeftes .
Kynoch Fertilizer ( Pty ) Ltd Reg No . 2009 / 0092541 / 07 I Ultra Starter ® Reg . Nr . K9001 Act 36 of 1947 I KynoPlus ® No . K8024 , Act 36 of 1947 .
www . kynoch . co . za 011 317 2000 info @ kynoch . co . za