GROND tot MOND Feb | Mrt 2023 Uitgawe 14 | Page 6

BYDRAERS

DEUR DIE LENS

Uitgewer : Meta Publishing Pty ( Ltd ) Redakteur : Griet du Plessis griet @ grondtotmond . co . za Adjunkredakteur : Lindie White lindiewhite143 @ gmail . com Skrywers : Hein Eksteen , Bianca du Plessis , Danie Keet , Magda du Toit en Renè Lötter Taalversorging : Lindie White en Ilze Holtzhausen de Beer Fotografie : Michel Dei-Cont , Mia Truter en Helenus Kruger Hoof van ontwerp : Sonja van Huyssteen Kantoorbestuurder : Judy-Anne Gone Advertensieverkope : Anke Worthington , 082 399 6438 , anke @ grondtotmond . co . za Magdel Pienaar , 084 491 0608 , Magdel @ meta-media . co . za Daniella Maher , 079 885 9865 , daniella @ meta-media . co . za | KONTAK ONS : Kantoorbestuurder : Judy- Anne Gone , 021 882 8591 , judy @ meta-media . co . za , Hertestraat 7 , Stellenbosch , 7600
Kopiereg Grond tot Mond Feb / Mrt-uitgawe : Alle artikels , foto ’ s en inligting hierin bevat , behoort aan Meta Publishing Pty ( Ltd ) en mag nie sonder toestemming herdruk of gebruik word nie . Die opinies wat uitgespreek word in hierdie publikasie is die van die skrywer en is in geen verband die offisiële opinie van Meta Publishing Pty ( Ltd ) of van die handelsmerk “ Grond tot Mond ” nie .
ANTHONY ARDE , RIGBY & SHADOW Tugela Wildreservaat | Kwazulu-Natal | Foto : Helenus Kruger
Anthony Arde is ‘ n bees- en wildsboer en as professionele wildsjagter het hy al diep spore in Kenia , Tanzanië en Zimbabwe getrap . Hy vertel dat hulle familie van die eerstes was wat Ankolebeeste die land ingebring het .
Vandag boer hy met Beefmaster / Brahman-kruisbeeste . Hy ontspan graag by Onderbroekspruit , saam met Rigby die Jack Russel , en Shadow die Belgiese Malinois . Die uitspanplek is heerlik op ’ n warm somersdag . Shadow het al Anthony se lewe gered toe ‘ n buffel hom gestorm het . Die hond het die buffel se aandag afgetrek en Anthony kom homself uit die voete maak .
6 GROND TOT MOND FEB | MRT 2023