GROND tot MOND Feb | Mrt 2023 Uitgawe 14 | Page 45

FEB FEB | MRT | MRT 2023 2023 GROND TOT MOND 31 45
BOERBOKKE | PEDROSKLOOF
Petrus de Klerk , Agrimark Kamieskroon se bestuurder , neem ons teen die pas uit en wys na die plek waar ’ n bestuurder beheer oor sy vragmotor verloor het en die voertuig noodlottig op een van die passasiers agterop beland het . Bo-op die plato gooi ons draaie en swaaie en hou ons uiteindelik op Pedroskloof stil waar Berto Archer gereed staan om met tipiese Namakwalandse geur die stories van sy plaas en herkoms met ’ n fyngeslypte lem te kerf .
Berto en Sulene Archer op die stoep van haar Taaibos Plaasrestaurant .
Regs : Die pas tussen die N7 en Petroskloof .
NAAM : Pedroskloof EIENAAR : Berto en Sulene Archer AREA : Kamieskroon , Noord-Kaap KONTAK : isulene . archer @ gmail . com

FEB FEB | MRT | MRT 2023 2023 GROND TOT MOND 31 45