GROND tot MOND Feb | Mrt 2023 Uitgawe 14 | Page 18

NUUS | BROKKIES
Die 10-Jaar vooruitsig . “ Ons is al die afgelope agt jaar deur ‘ n hele paar resessies en ons het hikes en crashes gesien . Een ding wat altyd taamlik stabiel bly is beesboerdery – kyk na markverslae van die afgelope 40 jaar .”
eNige aNeKDotes vaN Jou beleggers ?
“ Onlangs het een van ons beleggers , se suster ‘ n tweeling gehad . Vir hul eerste verjaarsdag het sy vir elkeen van die tweeling ‘ n sertifikaat vir ‘ n makadamiaboom gekoop . Vir my beteken dit vertroue in die toekoms . Dat ons besig is om iets goed te doen .“
wat as My bate Vrek of Verlore gaan ?
“ Dit word vervang teen geen ekstra koste .”
eK is ‘ N boer , KaN eK betroKKe raak ?
“ Ja , LiveStock Wealth is op soek na boere , veral beeste en makadamia boere .”
Shezi is optimisties dat die vennootskap met MIC se Khulisani Ventures sal help om die model uit te brei na ander Afrika lande . Dit sluit in nuwe langtermyn beleggings wat ‘ n goeie opbrengs kan lewer en groter toegang tot markte . “ Ons druk nie vir oorsese beleggers nie . Ons vat dit stap-virstap , vir eers rondom die rand monetêrearea .”
wie is MCi ?
Livestock Wealth het die jongste strategiese vennoot geword van die MIC , ‘ n 100 % -beleggingsmaatskappy in swart besit wat in 1995 deur die Mineworkers Investment Trust gestig is . Dit fokus op innoverende besighede . MIC het ‘ n wye beleggingsportefeulje wat media , finansies , nywerhede , tegnologie en gaming insluit .
besoek gerus www . livestockwealth . com vir meer inligting .
18 GROND TOT MOND FEB | MRT 2023