GROND tot MOND Feb | Mrt 2023 Uitgawe 14 | Page 15

PROMOSIE | SWEETWATER KLEPPE
genoeg kleppe te kan produseer om aan die groot aanvraag plaaslik én internasionaal te kan voorsien . Die Sweetwater-produk het al die basiese elemente wat gehalte waarborg : dis ‘ n familiebesigheid met ‘ n produk wat deur boere vir boere ontwerp is , en plaaslik vervaardig word .
Nou ook in vlekvrye staal beskikbaar :
20 / 25 mm inlaat 1 Bar ( 10 m dam bo krip ) lewer tot 42 liter per minuut 32 / 40 mm inlaat 1 Bar ( 10 m dam bo krip ) lewer tot 120 liter per minuut
Kontak Sweetwater by sweetwatervalve @ gmail . com of skakel : 084 500 1702