Grond tot Mond Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 25 | Page 95

NUUS | BROKKIES

voudig en jaag nie tendense na nie . Fokus op goeie voeding en verseker dat jy elke jaar ’ n kalf op die grond kry ,” verduidelik hy .

Ten spyte van die uitdagings in die bedryf bly Shawe optimisties . Al erken hy die probleme wat sommige boere uit die land laat verhuis het , glo hy vas aan die geleenthede vir diegene wat aanhou boer .

Kwanalu loof Shawe vir sy prestasies en sy toewyding tot die landbousektor in die provinsie .

“ Die wins lê in die agtergrondvoering van jou kalwers en om hulle later aan voerkrale te verkoop .”

“ Rustin se reis dien as ’ n baken van inspirasie en praktiese leiding vir beide kommersiële en opkomende beesboere regoor die provinsie . Sy verbintenis tot uitnemendheid en aanpasbaarheid beklemtoon die belangrike rol wat boere speel in Suid-Afrika se voedselveiligheid ,” sê Kwanalu se HUB , Sandy La Marque .

Kwanalu , die KwaZulu-Natalse Landbou-unie , is ’ n ver-

4 GROND TOT MOND DES 2024 | JAN 2025