Grond tot Mond Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 25 | Page 90

NUUS | BROKKIES

SA beesboer van die jaar deel belangrike wenke vir opkomende boere

’ n Kreatiewe en oopdenkende benadering is die sleutel tot suksesvolle boerdery in Suid-Afrika , sê Rustin Shawe , die 2024 Voermol Nasionale Beesboer van die Jaar . Shawe , wat in Wakkerstroom boer , het hierdie gesogte titel op 13 November 2024 by die Voermol Bees- en Skaaptoekennings ontvang . Met ’ n passie vir KZN se landbousektor deel hy waardevolle insigte , uitdagings en wenke vir opkomende beesboere .

46 GROND TOT MOND DES 2024 | JAN 2025